Welkom by die 2026 AMFIHART fees, aangebied by die ATKV Amfiteater in Hartenbos (Mosselbaai).
Everyone is welcome to attend.
Is jul reg vir 5 JAAR van AMFIHART?!
'N lys van die BESTE kunstenaars verskyn die jaar op ons verhoog oor 4 en 5 Desember'26.
"Funfair", Kosstalletjies, mark uitstallers en GROOT pret!
Kunstenaars:
Dag 1 - Vrydag 4 Desember:
Dagprogram sal verskaf word.
Dag 2 - Saterdag 5 Desember:
Dagprogram sal verskaf word.
Aanbieder - Leandie Du Randt
---------------------------------------------
Drank word slegs vir 18+ bedien.
Geen eie drank of "cooler bokse" nie.
Geen diere.
Geen dwelms of slegte vibes.
-------------------------------------------------------
CANCELLATION POLICY FOR “AmfiHart”

Full refund up to 1 month prior of event. (Not including online fees)
“Pay back” policy for attendees cancellations:
(Cancellations does not include online admin fee)
ALL AGES WELCOME.
Alcohol is strictly only served to 18+
Geen eie drank, verversings of "Cooler Bokse" nie.
Geen Dwelms.