BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260428T235946Z
UID:293e46ca-a3e5-48d9-a430-0a79bdd6502e
DTSTART:20261127T120000
DTEND:20261206T100000
DESCRIPTION:
Hello Almal\,
Welkom by
Matriekbaai se Kampdorp 2026
Akkommodasie
Die Kampdorp is in Hartenbos\, binne die ATKV Kampter
rein – Blok F
Elke Kampdorp-kaartjie is ’n tent vir 2 mense (E
en persoon kan daar bly maar die koste bly dieselfde)
Die Kampdorp
is ’n afgebakende area binne kampterrein (Blok F) met eie sekuriteit</l
i>
Daar is ook ’n chill- en eetarea onder ’n tent binne Kampdorp</l
i>
Kos (Kos nie ingesluit nie\, maar beskikba
ar binne kampdorp)
Kampdorp se eie Snoepwinkel en
kafee
Snacks\, koeldranke en lekker Ma se kos
Bra
ai-area beskikbaar
Braai- en eetgoed kan gehuur of gekoop word
Badkamers
Badkamers
is in Blok F\, die naaste aan die Kampdorp.
<stron
g>Ligging
Ongeveer 200 m van die strand af
6\,5 km vanaf Diaz
150 m van Amfihart af
lsentrum af\, ongeveer 9 minute se stap.
strong>Vervoer
Matriekbaai het ’n bekostigbar
e bussie-diens
Bussies ry tussen al die Matriekbaai-areas
’n Optel- en aflaaipunt sal net buite Blok F wees
Algemeen:
Slegs 18 tot 22 (Streng ID)
jariges gedurende die tydperk word toegelaat
Kampdorp Kaartjies wo
rd slegs deur Matriekbaai verkoop en nie ATKV nie
Jy moet ń Matri
ekbaai weekkaartjie hê om by Kampdorp te kan bly (Inligting sal later aan
gevra word)
Daar sal ń deposito gehou word vir breekware (Email s
al uitgestuur word oor die inligting)
p>Volle terugbetaling van jou Kam
pdorp kaartjie is beskikbaar tot en met 31 Julie 2026 . Na hierdie datum i
s geen terugbetaling moontlik nie. (Terugbetaling sluit nie aanlynfooie by
nie)
Vrywaringsvorms en huisreëls:
Alle vrywaringsvorms en huisreëls sal ná 31
Julie 2026 aan gaste gestuur word om te teken.
’n Terugbetaalbare
deposito van R3 000.00 per kaartjie is betaalbaar voor einde van Augustus
2026. Die deposito sal binne 10 dae ná die event terugbetaal word\, as d
aar geen skade was ﻿nie.
br>
LOCATION:ATKV Hartenbos Blok F kampterrein\, 199 Paardekraal St\, Hartenbos
(Mossel Bay)
SUMMARY:Kampdorp
URL;VALUE=URI:https://new-ux.howler.co.za/kampdorp-matriekbaai26
END:VEVENT
END:VCALENDAR