BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260611T190232Z
UID:94f3d4b2-8e44-4cd9-aae6-6b2dfbd1ffde
DTSTART:20260924T120000
DTEND:20260926T230000
DESCRIPTION:
🌟 Kosterdam Eisbeinfees - NAWEEKFEES 🌟 Est 201
5 - 2026
📅 Wanneer: 24-26
September 2026
📍 Waar: Kosterdam\, Noordwes
Kom geniet 'n heerlike familie naweek fees by Kost
erdam Eisbeinfees! 🎉
, boeremusiek en optredes van en meer! 🎤
♂️Buitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf op die 24s
te!
🏉 Rugby: Kom kyk die rugby op
die groot skerm ! ⚡
🍖 Eisbein & Kosstallet
jies: Probeer die fees se beroemde Eisbein\, en geniet die versk
eidenheid van kos- en drankstalletjies\, insluitend 'n "ginbar" en bier te
nt! 🍻
🏕️ Kampering: Bly oor vi
r die naweek – kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en ge
niet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! ⛺
🎉 Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte\, mus
iek\, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein
#Boermusiek #Noordwes #Rugby #FunRun #BikeRide #Kampering
p>Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! 👀
LOCATION:Kosterdam\, Koster\, North West
SUMMARY:Kosterdam Eisbeinfees 2026
URL;VALUE=URI:https://new-ux.howler.co.za/KDEF2026
END:VEVENT
END:VCALENDAR