🌟 Kosterdam Eisbeinfees - NAWEEKFEES 🌟 Est 2015 - 2026
📅 Wanneer: 24-26 September 2026
📍 Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom geniet 'n heerlike familie naweek fees by Kosterdam Eisbeinfees! 🎉
🎶 Musiek: Geniet die klanke van bekende kunstenaars, plaaslike kunstenaars, boeremusiek en optredes van en meer! 🎤
🏃♂️Buitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf op die 24ste!
🏉 Rugby: Kom kyk die rugby op die groot skerm ! ⚡
🍖 Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! 🍻
🏕️ Kampering: Bly oor vir die naweek – kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! ⛺
🎉 Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #Rugby #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! 👀
For the whole family
Parking on own risk. There are parking guards.
No Coolerboxes. No Dogs Allowed